Hulpprogramme vir leerders
Leerders brand vas met Afrikaans Huistaal. Baie leerders sukkel om die slaagsyfer van 50% te behaal in die Intermediêre en Senior Fase. Hierdie hulpprogram bestaan uit die volgende dele wat die leerder wat sukkel, asook die leerder wat hul punte wil verbeter, sal help:
- ’n Leerderboek
- Uitgewerkte lesse wat alle komponente dek
- Memorandums van al die opdragte wat die leerder help om sy/haar vordering te monitor
Die hulpprogram word aangebied deur middel van ’n skakel en is onmiddellik beskikbaar.